top of page
Koring 2_edited.jpg

Ons gee omdat .... 

         God eerste gegee het.

Dankoffers en Donasies

Dankoffers kan op die volgende manier oorbetaal word:

1. DEBIETORDER

Kry inligting tov debietorders by die Admin Beampte.

2. EFT (ELEKTRONIESE OORBETALING)

Gebruik asseblief u volle voorletters en van as verwysing.

         

         

         

         

3. KONTANT INBETALING

Kontantinbetalings kan by die kerkkantoor gedoen word. Offergawekoeverte kan in die kollektesakkies geplaas word of by die kerkkantoor ingehandig word.

BANKBESONDERHEDE

ABSA Vanderbijlpark

Tjekrekening 530 580 180

Takkode 630-237

bottom of page